Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Amptelike Nuus 20 Januarie 2023

● Hierdie kennisgewings is op 20 Januarie 2023 opgedateer.
● Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za

BEROEP
Ds GS (Gerhard) Botha van Westville na Durban-Wes.

KWAZULU-NATAL
BEROEP
Ds Gerhard Botha van NG Westville is as leraar beroep na NG Gemeente Durban-Wes. Intreedatum 01.07.2023. (Jan Wessels, Administrasie, 19.01.2023).

NOORDELIKE SINODE
EMERITAAT
Ds Alkmaar Swart van Magalieskruin-Pretoria emeriteer op 31 Januarie 2023. Akte van demissie word op 29 Januarie oorhandig. (Alta Swart, 16.01.2023).

BEVESTIGING
Ds Kobus Sandenbergh (emeritus) van NG Gemeente Weltevreden is op 15 Januarie 2023 bevestig by die NG Gemeente Sesmylspruit deur ds Simon van der Heever. (Johan van Zyl, Gemeentebestuurder, 16.01.2023).

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top