Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

LUISTER SAAM: Vandag se stories vanaf Algemene Sinode 2023

OORSIG: Vandag se stories vanaf #algemenesinode2023 – Heléne Meissenheimer gesels oor van die nuus – waaronder die landwye ekumeniese rampreaksienetwerk wat in proses is.

Lees ook: Rampreaksie: Ekumeniese netwerk nooi wyer samewerking as ooit om Christelike getuienis te konsolideer

 

** Sy vertel vir die radiojoernalis Lizelle de Bruin van Binnekamer van bekommernis in die NG Kerk dat al meer jongmense die kerk verlaat nadat hulle belydenis van geloof afgelê het.

Lees ook: Slypskool 2023 | Bely en bly: van doodsviering na doopviering

** Hoor ook van ene Jan wat sy gemeente in die Kalahari soveel meer kan help met gemeentebediening sedert hy die bedienaarskursus gedoen het.

Lees ook: Slypskool 2023: ’n Nuwe ratkas vir teologiese opleiding?

Hou gerus Kerkbode elke aand dié tyd (tot Donderdag) dop vir meer sulke video-stories.

No data was found
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top