Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

As ons as dissipels van Christus funksioneer, sal ons weer die klanke hoor van Handelinge 5:13: “… die volk (het) hoë agting vir hulle gehad”.

Gemeente reageer op Algemene Sinode 2023 se besluite

Hierdie is 'n lesersbrief.
Die opinies van briefskrywers weerspieël nie noodwendig die standpunte of oortuigings van die Kerkbode-redaksie of die NG Kerk nie.

Ons as NG Gemeente Jacobsdal is ten volle kerk, ecclesia completa. Geen besluit van die Algemene Sinode sal op ons as kerkraad en gemeente afgedwing word nie. Ons antwoord soos volg o r selfdegeslagverbintenisse en aborsie.

Lees die volledige skrywe hieronder.

NGK Jacobsdal – Standpunt oor SGV en Aborsie 2023
No data was found
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top