Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Die Vergenigende Gereformeerde Kerk (VGK) se plek in ’n “brose” wêreld en die impak van konflik in wêrelddele soos Rusland en Oekraïne asook Israel en Gasa … Dit is van die temas wat vandeesweek by ’n konferensie vir ekumeniese VGK-vennote bespreek sal word. Sowat 35 plaaslike en internasionale gaste en sprekers woon die konferensie in Durban-Noord by. Ds Jan Lubbe, moderator van die NG Kerk se Algemene Sinode, sal Vrydag deelneem aan ’n gesprek met die tema: DRC and URCSA: Church Unity a possibility?

Politics: Landman on URCSA’s ‘dual identity’ over the years

Should congregations allow political leaders to visit congregants as part of election rallies? This is one of the questions prof Christina Landman touched on during her contribution as speaker at the Uniting Reformed Church’s Ecumenical Partnership Conference taking place in Durban this week.
Landman, a theologian speaking in her own capacity, pointed out that her talk was not aimed at “giving answers” but rather at putting difficult topics on the table, such as: Is the Uniting Reformed Church (URCSA) as church a political community or a spiritual community?
In this short video excerpt of her full lecture, Landman explains URCSA’s “dual identity” when it comes to politics in this church, which was formed in the same year that South Africa had its first democratic election, 1994. Video: Kerkbode

 

Prof Christina Landman, een van die sprekers by die ekumeniese konferensie wat die VGK vanjaar in Durban hou – ook ter viering van hierdie denominasie se 30ste bestaansjaar. Foto’s: Le Roux Schoeman

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top