Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Paasfees te midde van afsondering

Meer as 100 gemeentes se video-preke het reeds meer as 18 000 besoekers na KiesKerk gelok sedert grendeltyd in Suid-Afrika in werking getree het. Kliek op die foto hieronder om in kontak te bly met ander gelowiges wat hierdie naweek Paasfees vier.

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top