Ons bied aan jou gemeente ‘n spesiale aanbod, en dit werk só:
Teen R650 per maand ontvang jou gemeente kopieë van al die LiG– en Kerkbode-uitgawes vir die jaar 2020.
- Julle ontvang 12 LiG-tydskrifte maandeliks en 22 Kerkbodes elke twee weke.
- LiG verskyn 11 keer per jaar, en Kerkbode 18 keer per jaar.
- Die aanbod sluit koerierkoste in.
- Vir ander inteken-opsies, besoek ons intekenblad.
Vir enige navrae, kontak:
- Jeanne van Niekerk by jeanne@tydskrifte.co.za (021-864 8252)
- Viona Ross by viona@tydskrifte.co.za (021-864 8273)
Geborg
