Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Help asseblief

Hierdie is 'n lesersbrief.
Die opinies van briefskrywers weerspieël nie noodwendig die standpunte of oortuigings van die Kerkbode-redaksie of die NG Kerk nie.

Dr Bertus Cilliers van Rietfontein (Winburg) skryf:

Ek benodig Gereformeerde kerkregliteratuur in Engels, wat in hierdie land so skaars soos hoendertande is. Kan iemand my dalk help met kopieë van twee boe­ke van prof Pieter Coertzen, ‘Decently and in order’: a theological reflection on order for, and the order in, the church (2004), asook Church and order (1998 – Leuven). Ek het die Afrikaanse uitgawe van eersgenoemde. Kontak my asseblief by bertus9@mymtnmail.co.za

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top