Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Gelowig en groen

Welkom terug ná die afgelope feesseisoen waartydens jy hopelik goed gerus en ook ’n gawe ervaring in die natuur gehad het. Vandag begin ons ’n nuwe reis waarvan die mikpunt ’n persoonlike (dieper) betrokkenheid by om­ge­wingsorg is. Daarvoor is nodig:
1. Die kweking van ’n eko-hart. Daarmee word bedoel ’n grondige waardering vir die skepping en ’n verstaan van ons eie plek in die groter prentjie;
2. Die ontwikkeling van eko-oë en -ore, dit wil sê ’n fyn ekologiese ingesteldheid en raaksien van wat besig is om te gebeur in die skepping; en natuurlik
3. Geoefende eko-hande en -voete, dit wil sê ’n aktiewe persoonlike betrokkenheid by omgewingsorg ten einde ’n verskil te maak.

Nou ja, hier gaan ons, maak vas jou sitplekgordel – mag dit ’n opwindende rit vir ons almal tot die beswil van die aarde wees!

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top