Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Stutterheim word 70

Hierdie is 'n lesersbrief.
Die opinies van briefskrywers weerspieël nie noodwendig die standpunte of oortuigings van die Kerkbode-redaksie of die NG Kerk nie.

Ds Deon Strydom van Stutterheim skryf:

Op 15 Oktober 1948 het die NG gemeente Stutterheim afgestig vanaf Komga. So vanjaar vier ons ’n 70ste verjaarsdag!

Ons beplan om dit DV feestelik te doen op Sondag 28 Oktober 2018. As jy kontak het met oud-leraars en oud-gemeentelede van Stutterheim- of Komga-gemeentes, laat weet hulle asseblief! Ek sal ook graag enige oud-leraars van die twee gemeentes se kontakbesonderhede wil bekom. Komga is deesdae deel van Stutterheim.

Kom ons vier hierdie 70 jaar van genade feestelik!

No data was found
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top