Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Neem tog standpunt in

Hierdie is 'n lesersbrief.
Die opinies van briefskrywers weerspieël nie noodwendig die standpunte of oortuigings van die Kerkbode-redaksie of die NG Kerk nie.

Martin Heyns van Stilbaai skryf:

Ek ondersteun graag die bydraes van dr Johan van den Heever, ds Johannes Mouton; die respons van die 12 op die moderatuur se verklaring oor die hofsaak mbt selfdegeslaghuwelike in die NG Kerk, en Johan van der Merwe se “Terug na die Toekoms“-rubriek van 7 September, met my hele hart.

Die strekking van die bydraes is ten diepste een van hart en sin! Ek doen saam met hierdie spesifieke skrywers ʼn beroep op die moderatuur om ’n slag standpunt in te neem al kos dit ook wat. 

Dr Van den Heever verwys tereg na Johan Heyns wat as moderator vreesloos kon waag om ’n “al kos dit ook wat”-standpunt in te neem. Dit het op ʼn wrede manier sy lewe gekos.  Ons kan dit “missionaal” of profeties noem, maak nie saak nie – maar dit is hoe geroepe voorgangers veronderstel is om missionaal/profeties voor te gaan. Dit dwing onwillekeurig respek af en gee koers …

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top