Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Lord Charles gee groen lig

Lord Charles Somerset het 200 jaar gelede sy goedkeuring vir die stigting van die NG gemeente Somerset-Wes gegee.

So laat weet lidmaat Jean du Plessis wat as nie-amptelike gravaris van die gemeente optree.
Die gemeente beplan ’n fees vir die naweek van 9 tot 11 Augustus en nooi voormalige lidmate om by ngsomersetwes@mweb.co.za kontak te maak.

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top