Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Stem in gaydebat wat ‘minste gehoor word’

Hierdie is 'n lesersbrief.
Die opinies van briefskrywers weerspieël nie noodwendig die standpunte of oortuigings van die Kerkbode-redaksie of die NG Kerk nie.

Louis Blignaut van Durbanville skryf: 

In die sogenaamde gaydebat is die stem wat die minste gehoor word in die kerk, die stem van die persone wat die Here gered het uit ‘n gay leefstyl. Hierdie mense, wat die stem van die Heilige Gees gehoor het en die Here genader het hieroor, getuig dat die Here hulle verlos het uit hierdie lewe.

’n Webwerf is hiervoor op die been gebring waar getuienisse  hieroor verskyn. Die webwerf  verskaf ondersteuning aan persone wat spanning beleef met hulle selfdegeslagorientasie. Families met gay familielede en enigiemand wat vrae het oor wat die Bybel sê oor hierdie onderwerp, sal ook gehelp word.

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top