Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Foto: Verskaf

Kategese-uitstappie

Hierdie is 'n lesersbrief.
Die opinies van briefskrywers weerspieël nie noodwendig die standpunte of oortuigings van die Kerkbode-redaksie of die NG Kerk nie.

Mana Wessels van Groenkloof Glen Aftreeoord in George skryf:

Ek stuur hierdie mooi foto van ’n klein groepie kinders wat saam met hulle leidster vir die eerste keer na baie weke weer ’n “kategeseklassie” kon bywoon. Gewapen met koffie en ’n eetdingetjie vir ’n koue maar tog ’n mooi sonnige Sondagoggend in die Sewe Damme Bewarea in Heuwelsig, Bloemfontein, was daar groot vreugde om weer bymekaar te kon wees vir ’n mooi Bybelverhaal en om saam te gesels en saam te bid vir Suid-Afrika en al sy mense!

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top