Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Carin van Schalkwyk sterf op vooraand van sinode van NG Kerk Vrystaat

Dr Carin van Schalkwyk, leraar van NG Gemeente Philippolis asook die Skriba van die moderamen in dié streeksinode van die NG Kerk, is op 7 Maart ná ‘n stryd met kanker oorlede.

Foto: Via NG Kerk Vrystaat

Lees die volledige huldeblyk HIER.

 

No data was found
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top