Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Ds Janneke Alta Marais is bevestig by die NG Gemeente Toringkerk as diensleraar met die fokus op Gemeenskap en Jeug op Sondag 14 Augustus 2022. Foto verskaf

Amptelike Nuus 19 Augustus 2022

BEROEP

Dr GS (Gert) Cordier as brugleraar na Port Elizabeth-Heideveld; ds Hanli Grové van Grabouw na Greyton; ds Suzette Luwes na Montagu; ds GD Victor van Harrismith na Porterville.

AANVAAR

Ds Johan Orsmond na NG Gemeente Mtubatuba; ds Werner Redelinghuys van Hentiesbaai na Walvisbaai-Moedergemeente; ds WD (Willie) Schoeman van Alexandria na die Dutch Reformed Church of Zambia, Lusaka.

WES-KAAP

BEVESTIGING

Ds SJ van Heerden van Vrede-Wes is op Sondag 14 Augustus 2022 by Buffeljagsrivier deur ds Gawie Gouws van Swellendam-Moedergemeente bevestig (Hannie Kemp, Skriba, Buffeljagsrivier, 16.08.2022).
Ds Janneke Alta Marais is bevestig by die NG Gemeente Toringkerk as diensleraar met die fokus op Gemeenskap en Jeug op Sondag 14 Augustus 2022 (Annelie Koegelenberg, Saakgelastigde, 17.08.2022).

RINGSITTING

Die Ring van Somerset-Wes hou vergadering op 14 September 2022 te NG Helderberg. (Ds Andre Westraat, Ringskriba, 18.08.2022).
Die 149ste gewone ringsvergadering van die Ring van Swellendam vind op Sondag 11 September om 15:30 by die NG Gemeente Barrydale plaas (Ds JJ du Preez, Ringskriba, 18.08.2022).

KWAZULU-NATAL

BEVESTIGING

Ds Johan Orsmond het die beroep aanvaar na NG Gemeente Mtubatuba. Hy word Sondag 4 September bevestig (Martie Scheepers, Skriba, 18.08.2022).

NOORDELIKE

BEVESTIGING

Ds Willem Dawid Schoeman van die NG Gemeente Alexandria word op 21 Augustus 2022 bevestig as leraar van die Dutch Reformed Church of Zambia. Die bevestiging vind te Lusaka plaas en word deur ds Johan Haasbroek van Chinhoyi-gemeente waargeneem (Ds WD Schoeman, leraar, 18.08.2022).

NAMIBIË

BEVESTIGING

Ds Werner Redelinghuys van Hentiesbaai is beroep na NG Moedergemeente Walvisbaai. Hy het die beroep aanvaar en sal op 9 Oktober 2022 sy intreepreek lewer (Marelize Visser, Skriba, 17.08.2022).

No data was found
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top