Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Amptelike Nuus 26 Augustus 2022

BEROEP

Ds IFT (Ferreira) Marais van Weltevreden na Suider-Paarl; Prop Vanessa Bouwer as diensleraar na Differentia (voorheen Boksburg-Oos).*

AANVAAR

Dr GS (Gert) Cordier (emeritus) na Port Elizabeth-Heideveld.

OOS-KAAP

Dr Gert Cordier het die beroep na NG Gemeente PE Heideveld aanvaar. Hy word op 28 Augustus 2022 in die gemeente bevestig.

OOSTELIKE

BEDANKING

Ds JP (Petri) Coetzee van NG Gemeente Malelane het op 24 Augustus 2022 sy skriftelike bedanking by die gemeente ingedien. Hy sal op 4 Desember 2022 sy akte van demissie ontvang tydens die erediens. Hy het ‘n beroep aanvaar na Albertinia Gemeente. (Anánja Steenkamp, Saakgelastigde, 25.08.2022).

  • Berig is aangepas na plasing. Red.
No data was found
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top