Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Amptelike Nuus 9 September 2022

BEROEP

Ds DJ (Diederich) Kleynhans van Jan Kempdorp na Secunda-Goedehoop; ds A (Anuschka) Smit van Oberholzer na Universiteitsoord.

VRYSTAAT

ADRESVERANDERING

Dr Gerdrie van der Merwe, kerkhistorikus en skrywer van “In Memoriam-berigte van die Jaarboek”, se e-posadres het verander van gerdrie@telkomsa.net na gerdrie@zipplink.co.za.

Dr Gerdrie van der Merwe beklee vanaf 1 Oktober 2022 ’n termynleraarspos vir ses maande in die NG Gemeente Trompsburg.

NOORDELIKE

BEROEP
Hiermee gee die kerkraad kennis dat ds Anuschka Smit beroep is na NG Universiteitsoord as voltydse predikant. (Maretha Minnaar, Skriba, 05.09.2022).

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top