Wil jy meer lig as hitte die wêreld instuur? Jou donasie tot Kerkbode se werksaamhede dra by tot meer konstruktiewe godsdienstige diskoers in die kerk en Suid-Afrika.
Wees gerus dat jou bydraes met sorg aangewend word tot die voortsetting van betroubare kerknuus. Word vandag ’n vriend van Kerkbode en maak ‘n donasie. KLIEK HIER.
Ons vertel gemeentes se stories, bied lesers ’n platform om saam te gesels, en hou lesers op hoogte van kerknuus. Werksoekers word ook deurgaans met geleenthede in die bediening via ons gewilde Vakatures-portaal gekoppel. Kerkbode se digitale reikwydte vergroot al vir talle jare deur woord, video en ons podsending, Kollig. Wanneer jy Kerkbode lees, bevorder jy verdraagsaamheid en die respekvolle uitruil van inligting en menings.
Beskerm gratis, betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld.
