Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Kollig-podsending | ‘Jesus het Sy hande vuil gemaak en dis wat die kerk moet doen – Gesprek met Nico Simpson

Die ideale gemeente is een waar gebroke mense voel hulle kan behoort. 

Só vertel dr Nico Simpson, uitvoerende hoof van Bybel-Media. In hierdie gesprek vir Kerkbode Kollig vertel hy meer oor wat ’n vraelys oor geloofstyle vir hom duidelik gemaak het oor wat lidmate in ’n gemeente soek. 

Ook wat hulle nie soek nie.

Hy sê uit 900 mense se terugvoer is dit vir hom baie helder predikante moet mense ontmoet daar waar hulle in hulle geloofsreis is.

Lees meer:  Leier, jy lees jou gemeente verkeerd! | Waarom jou gemeente nie reageer soos jy dink hulle sal nie

 

  • Kerkbode is ’n publikasie van Bybel-Media.
No data was found
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top
Your Image Your Image Your Image

Die Kerkbode-toepassing (app) is beskikbaar op jou selfoon. Installeer dit vandag nog.