Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

‘n Opebrief aan die NG Kerk

Hierdie is 'n lesersbrief.
Die opinies van briefskrywers weerspieël nie noodwendig die standpunte of oortuigings van die Kerkbode-redaksie of die NG Kerk nie.

Dr Christo Nel van Somerset-Wes skryf:

Presies 502 jaar na die Reformasie, in die lig van die gebeure op die Algemene Sinode van die NG Kerk in hierdie jaar, 2019, staan elkeen wat glo en bely dat Jesus Christus Koning en Here is in hulle lewe, weer voor die lewende God en moet ons kies wie werklik God in ons lewe is en of ons nog werklik glo dat die Bybel as die geïnspireerde Woord van God, ons enigste toets vir wat waarheid en vir leuen is.

In my eie lewe, as oud-NG-dominee, moes ek na 14 jaar as leraar in die bediening in 1993 reeds hierdie keuse maak.

Ek het baie duidelik God se stem vir my hoor vra: Wat as jy die dag ontdek dat dit wat in die NG Kerk geglo en bely word as die waarheid en my wil, in stryd is met wat Ek in my Woord, die Bybel, vir jou openbaar? Wat gaan jy dan vir mense voorsit as die waarheid en as “My Woord”? En besef jy dat jou antwoord op hierdie vraag gaan bepaal wie werklik jou God is?

Vir die res van hierdie Ope Brief, sien https://nuwewyn.co.za/new/wp-content/uploads/2019/10/Opebrief-aan-die-NG-Kerk-31-Oktober-2019-deur-n-oud-leraar-van-die-NG-Kerk-2.pdf

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top