Kerkbode gee graag erkenning aan almal wat bydra tot sy Kersfonds. In die tydperk van 23 Februarie 2015 tot 6 Januarie 2016 is daar bydraes ontvang van die NG Kerk in Suid-Afrika (die Sinode van Wes-en-Suid-Kaapland) en die NG gemeentes Grabouw, Bellville- Vallei, Eendekuil, Nuwerus, Parow-Noord, Colesberg, Middelburg-Karoo, Vredendal-Wes, Franschhoek, Plumstead, Ottosdal-Suid, Vishoek, Piet Retief, Ceres, Clanwilliam, Allanridge, Eendekuil, Schweizer-Reneke, Empangeni, Piet Plessis, Worcester, Vasco, De Eike, Reebok, Hoopstad, Parow-Panorama, Willowmore, Aggeneys, Oostersee, Merweville, Kakamas, Parow-Welgelegen, Lüderitz, Dewetsdorp, Napier, Welgemoed, Zastron en Oudtshoornpark.
Daar is ook bydraes ontvang van die volgende individue: HP de Klerk; Joubert; Fanie en Jakkie; Die Erwee Trust; JA Stiglingh; Fred en Henrie; M Eksteen; MH Botha; Heyneman; D Cilliers; I van der Merwe; JCM Horne; JA Muller; HJ Voges; JJ Hillebrand;
M Nel; I Muller; D Fourie; FA Swanepoel; PJ Malan;
FJ de Vries; A Baard; AM Steyn; V Kriel; HC Fuls; CW Steyn; Pretorius; J Swart; R Watson; JH Hattingh; Mostert; JD Robbert; RB de Vos; R Burnett;
H van Wyk en S Brits.
Daarby was daar ook ’n aantal anonieme bydraes.
Die fonds staan op R106 835,86. Vanjaar se fonds word afgesluit op 29 Februarie. Bydraes wat daarna ontvang word, word in die volgende boekjaar se fonds gestort. Bydraes word verdeel tussen die kinderhuise van die NG Kerkfamilie.