Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

LOSKOPVALLEI-RUSOORD

Die sluitingsdatum vir hierdie vakature is verby en aansoeke word nie meer ingewag nie.

Vakature: Rusoordbestuurder

Sluitingsdatum: 28 Februarie 2017

Aansoeke vir die pos van Bestuurder by Loskopvallei-Rusoord word ingewag.

Loskopvallei-Rusoord is ’n tehuis vir bejaardes geleë in Marble Hall aan die suidpunt van Limpopo, in ’n hoofsaaklik boerderygemeenskap met ’n subtropiese klimaat. Die tehuis vorm deel van die Oostra-groep en volg die beleid van die CMR.

Die rusoord kan 65 bejaardes akkommodeer en al vier afdelings het toegang tot die tuin.

Die geskikte kandidaat moet beskik oor die volgende kwalifikasie:

  • Diploma of graad in Algemene Verpleegkunde.
  • ’n Psigiatriese kwalifikasie of bewese rekord van psigiatriese verpleegsorg sal ’n sterk aanbeveling wees.

Hooffunksies sal insluit:

  • Algemene bestuur van die rusoord.
  • Toesig en beheer oor verpleegpersoneel en huishoudelike personeel.
  • Inwerkingstelling van programme om gehaltesorg aan bejaardes te bly verseker.
  • Diensrooster en verlofbeplanning van personeel.
  • Toesig oor medisyne.

Stuur CV voor 28 Februarie 2017 aan: juanitadeb@yahoo.com

Salarisskaal: R142 000 – R210 000 en pakket mag gratis verblyf vir ’n enkelpersoon insluit.

Indien u vir die pos kwalifiseer moet u bewys van registrasie by die SAVR en faktuur indien.

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top
Your Image Your Image Your Image

Die Kerkbode-toepassing (app) is beskikbaar op jou selfoon. Installeer dit vandag nog.