Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

NG Gemeente Zastron

Die sluitingsdatum vir hierdie vakature is verby en aansoeke word nie meer ingewag nie.

ORRELISPOS

Sluitingsdatum: 30 April 2017.

Die kerkraad van Zastron wag aansoeke in vir die pos van orrelis vir ons gemeente. Zastron is ’n skilderagtige plattelandse dorpie in die Suidoos-Vrystaat geleë, ongeveer 200 km vanaf Bloemfontein en 70 km vanaf Aliwal-Noord.

Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir die musiekbegeleiding tydens eredienste: formeel, sowel as informeel, begrafnisse, troues en ander kerklike funksies.

Sluitingsdatum: 30 April 2017.

Belangstellendes kan ’n kort CV, met verwysings, rig aan:

Die Voorsitter van die Kerkraad, Posbus 72, Zastron 9950.

of per e-pos: zasngkerk@webmail.co.za

Vergoeding: Onderhandelbaar

Navrae kan gerig word aan mnr Douglas MacKay: 084 200 1602 of die kerkkantoor by 051 673 1333.

No data was found
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top
Your Image Your Image Your Image

Die Kerkbode-toepassing (app) is beskikbaar op jou selfoon. Installeer dit vandag nog.