Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

NHKA Rustenburg-Tuine

Die sluitingsdatum vir hierdie vakature is verby en aansoeke word nie meer ingewag nie.

Vakature: Leraar

Sluitingsdatum: 31 Mei 2017.

Tuine-Gemeente (Rustenburg) beskik oor ’n werkruimte vir ’n medeleraar vanaf 1 Oktober 2017. Tuine-Gemeente is ’n dinamiese gemeente met ongeveer 1 100 lidmate.

Gemeenteprofiel: Lidmate bo 60 jaar – 11%, tussen 50-60 jaar – 13%, 40-50 jaar – 18%, 30-40 jaar – 17%, 20-30 jaar – 8%, onder 20 jaar – 33%.

Belangstellendes stuur ’n kort CV (Persoonlike profiel) waarin jou passies, belangstel­lings en fokus verwoord word, teen 31 Mei 2017 aan info@tuine.co.za

Die kerkraad behou hom die reg om die kortlys vir onderhoude na die sluitingsdatum te verklein of te vergroot. Gekeurde aansoekers sal na die sluitingsdatum genader word vir verdere deelname, gesprekke en preekbeurte.

Vergoeding: Volgens die kerk se riglyne, en ’n detailpakket sal met die suksesvolle kandidaat onderhandel word.

Navrae: Johnny Young 083 730 0706 of johnny@tuine.co.za

No data was found
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top
Your Image Your Image Your Image

Die Kerkbode-toepassing (app) is beskikbaar op jou selfoon. Installeer dit vandag nog.