Hierdie platform bied direkte kommunikasie vanaf amptelike NG Kerk Taakspanne. Artikels verteenwoordig die perspektief van die betrokke taakspan, nie noodwendig die redaksie van Kerkbode of die amptelike standpunt van die hele kerk nie.
Hierdie Erfenismaand nooi die Miga 6:8 Taakspan vir Versoening en geregtigheid jou uit om stil te staan by waar jy vandaan kom, raak te sien wat jy vandag ontvang het en te ontdek wat jy môre wil agterlaat.
Laai asb. die gids af by die volgende skakel:
https://ngkerk.org.za/article/erfenismaand-2026-n-persoonlike-reis-deur-september/
Geborg
