Erfenismaand 2026: ‘n Persoonlike reis deur September
Hierdie Erfenismaand nooi die Miga 6:8 Taakspan vir Versoening en geregtigheid jou uit om stil te staan by waar jy vandaan kom, raak te sien wat jy vandag ontvang het en te ontdek wat jy môre wil agterlaat.Laai asb. die gids af by die volgende skakel: https://ngkerk.org.za/article/erfenismaand-2026-n-persoonlike-reis-deur-september/
Erfenismaand 2026: ‘n Persoonlike reis deur September Lees verder
Baanbrekers

