Prop Derick Boonzaaier het die beroep na NG gemeente Ottery aanvaar. Foto: Verskaf

Amptelike nuus: Julie 2022

Hierdie kennisgewings is op 29 Julie 2022 opdateer. Stuur Amptelike Nuus na Lida Viljoen by lida@tydskrifte.co.za NG KERK  BEROEP Ds GE (Gideon) Basson van Leipoldtville na Walvisbaai; ds JP (Petri) Coetzee van Malelane na Albertinia; prop Edward Kruger na Amsterdam; ds Riekie Wilken van George-Suid na Dealesville; dr CF (Christo) Herbst van Trompsburg na Colesberg; ds […]

Amptelike nuus: Julie 2022 Lees verder

Amptelik