Hier is ek, stuur my
Die slot van die nuwe president se toespraak op 16 Februarie het by baie Christene geresoneer. Hy het ’n lied van Hugh Masekela aangehaal. Dit eindig so: “I wanna lend a hand. Send me.” Die woorde van die lied het diep wortels in die kerk. Die oorspronklike Thuma Mina (Stuur my), is ook in ons […]
Hier is ek, stuur my Lees verder
Gestuur

