Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Gelowig en Groen

Prof Kobus van der Walt vra die retoriese vraag of jy op ’n vliegtuig sal klim wetende dat die meerderheid van die sisteme om dit in die lug te hou, foutief is. Jou lewens- en wêreldbeskouing bepaal die antwoord:

Optimisties? “Ek klim op; geskiedenis bewys dat die tegnologiese vindingrykheid van die mens die vliegtuig in die lug sal hou.” ’n Grenslose vertroue dus in die mens se vermoëns.

Fatalisties? “Ek klim wel op, maar twyfel of ons ooit die bestemming sal bereik.” ’n Moedelose aanvaarding van ons rampspoedige lot wat bepaal word deur natuur­kragte buite ons beheer.

Hoopvol? “Ek klim in, vertrouend dat die loods die vei­ligheid van die passasiers op die hart dra en goeie oordeel aan die dag sal lê. Ekself sal my volle samewerking gee.” ’n Realistiese en verantwoordelike betrokkenheid.

Meer as 60% van die aarde se lewensnoodsaaklike eko­sisteme is reeds verby die punt van herstel beskadig …

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top