Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Gelowig en groen

Loof die Skepperheer / Ons sing ’n nuwe lied tot u eer. / Ons loof u Naam, o Skepperheer, / U heers oor aarde en hemel . / Die berge, heuwels, bome van die veld, / Die voëls en die diere sal u lof vermeld, / Want die aarde behoort aan die Here; / Dis Hy wat heers oor al wat lewe.

Treffend verwoord Lied 460 die skeppingsdoel: om die eer van God te besing.

’n Stem in hierdie koor word stil met elke spesie wat uitgewis word. So verstaan, is die stryd om behoud van die renoster simbolies van ons poging om sy Naam te verheerlik. Die ontstellende feit is dat weens menslike ingryping amper die helfte van die aarde se fauna en flora teen die einde van die eeu waarskynlik uitgewis sal wees.

Saamsing tot eer van die Skepper beteken vir gelowi­ges dat elkeen (ook ons met onmusikale stemme!) vreug­de­vol en met sensitiwiteit kan en behoort deel te neem aan omgewingsbewaring.

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top