Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Gelowig en groen

Die bekende teoloog Jürgen Moltmann vertel dat die aar­de ’n buurplaneet in die ruimte raakloop. “Jy lyk darem gehawend, wat’s fout?” verneem die planeet besorg. “Ek ly aan homo sapiens,” antwoord Aarde. “Toemaar,” word sy getroos, “ek het dit ook gehad, maar ’n rukkie gele­de heeltemal afgeskud!” Hiermee verwys Moltmann na die problematiese verhouding tussen die natuur en kul­tuur.

Anton Chekhov meen die mens is toegerus met die nodige intellek en kreatiwiteit om dit wat in die skepping aan ons nagelaat is, te koester en te vermeerder, maar “up to now he has not created, he has destroyed”. ’n Kombuismes kan inderdaad nuttig aangewend word, of groot verwoesting aanrig – die verskil lê by die hanteerder.

Dit laat mens nadink oor hóé ons kultuur bedryf. Dawie Klopper vermeld dat die VSA se grootste energiebron deesdae sonpanele is – oorskakeling na hernubare ener­gie dus, wat ’n kleiner koolstofvoetspoor op die aarde laat.

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top