Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

NG KERK CLOCOLAN

Die sluitingsdatum vir hierdie vakature is verby en aansoeke word nie meer ingewag nie.

Vakature: Leraar
Sluitingsdatum: Woensdag, 10 Januarie 2018.

Hierdie gemeente, geleë in Clocolan in die Oos-Vrystaat, beskik oor ’n vakature vir ’n vaste termyn pos van drie jaar met die oog op ’n permanente aanstelling. Gelegitimeerde proponente en predikante van die NG Kerk kan aansoek doen. (Skaal 1 – 5 onderhandelbaar.)

Gemeenteprofiel: ’n Goed gevestigde gemeente geleë in Clocolan in die Oos-Vrystaat, met sowat 320 belydende en 80 dooplidmate. Die gemeente bestaan uit ’n boerderygemeenskap en ’n normale plattelandse omgewing.

Diensaanvaarding: Onderhandelbaar vanaf 1 Maart 2018.

Ampspligte: Volgens Artikel 9 van die Kerkorde.

Belangstellendes word versoek om op die volgende let: Aansoekers moet beskikbaar wees vir ’n onderhoud, asook die waarneem van ’n oggend-erediens. Die kerkraad behou die reg voor om nie die vakature te vul indien ’n geskikte kanidaat nie gevind word nie.

Sluitingsdatum vir aansoeke: Woensdag, 10 Januarie 2018 om 12h00.

Aansoeke: ’n Volledige CV en die kontakbesonderhede van drie referente kan per e-pos gestuur word aan die Gemeentebestuurder van die NG Kerk Clocolan te ngcloc@gmail.com

Navrae:

Pietie Eksteen (Voorsitter van die kerkraad) 082 337 5583/e-pos: peksteen@ntelecom.co.za
Carl Durow (Ondervoorsitter van die kerkraad) 083 305 0664/e-pos: fcdurowtrust@telkomsa.net

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top
Your Image Your Image Your Image

Die Kerkbode-toepassing (app) is beskikbaar op jou selfoon. Installeer dit vandag nog.