Die sluitingsdatum vir hierdie vakature is verby en aansoeke word nie meer ingewag nie.
Vakature: Voltydse leraarspos
Sluitingsdatum: 16 Februarie 2018 om 12:00
Gemeenteprofiel: Tweetalige onafhanklike gemeente in Welkom, Vrystaat.
Ons gemeente bestaan uit 700 lidmate en 200 kinders en jongmense met ’n voltydse jeugwerker.
Leraarsprofiel: Skrifgetroue tweetalige prediking.
Verantwoordelik vir Bybelstudies, Bybelskool, hospitaalbesoek, ouetehuis besoeke, geestelike begeleiding.
Huweliksbevestiging en waarneem van begrafnisse.
Vergoeding: Pakketsamestelling tydens onderhoud.
Kwalifikasies: Minimum van drie jaar erkende teologiese opleiding by geakrediteerde Suid-Afrikaanse instelling.
Gesertifiseerde bewys van opleiding aangeheg aan CV.
Ouderdom: 30 – 50 jaar
Kontak: E-pos: lighuis@mail4all.co.za
Tel: 057 392 1279
Faks: 086 639 5089.
