Die sluitingsdatum vir hierdie vakature is verby en aansoeke word nie meer ingewag nie.
Vakature: Orrelis
Die orrelispos by NG Gemeente Monumentpark-Wes, Pretoria, is tans vakant.
Stuur CV’s na: kerkkantoor@monwes.co.za vir plasing op kortlys.
Terme en voorwaardes sal bespreek word tydens onderhoud.
Sluitingsdatum: 18 Junie 2018.
Geborg
