Die sluitingsdatum vir hierdie vakature is verby en aansoeke word nie meer ingewag nie.
Vakature: Jeugwerker (kontrak vir een jaar met opsie om dit te verleng)
Sluitingsdatum: 31 Julie 2018
Verantwoordelikhede:
- Organiseer, aanbied en uitbou van alle jeugaktiwiteite in gemeente.
- Die bou van verhoudings met ’n pastorale begeleiding van die jeug
Vereistes:
- geskikte kwalifikasie in jeugwerk
- ondervinding in jeugwerk en vermoë om leiding te neem
- musiekbediening sterk aanbeveling
- saam in ’n span kan werk
- (jeugwerker of proponent kan aansoek doen)
Vir meer inligting kan Deon Senekal by 016 933 2982/ 083 283 0312 gekontak word.
Vergoeding: Sal onderhandel word na gelang van kwalifikasie en ondervinding. (Die bedrag waarna gekyk word is ±R13 500,00).
Sluitingsdatum: 31 Julie 2018
Stuur CV met name van twee verwysings aan: ngkpark@absamail.co.za of dasen@mweb.co.za
Die gemeente behou die reg voor om nie ’n aanstelling te maak nie.
Geborg
