Die sluitingsdatum vir hierdie vakature is verby en aansoeke word nie meer ingewag nie.
Vakature: Orrelis
Sluitingsdatum: 15 September 2018.
Aansoeke word deur die NG gemeente Hospitaalpark ingewag vir die pos van orrelis.
Verantwoordelikhede:
• Begeleiding tydens oggend- en aanddienste, met voorafsang, asook spesiale dienste.
• Die orrelis is ook verantwoordelik vir die afrig van die gemeentekoor vir optrede in die gemeente.
Salaris: Die riglyne van die SA Kerkorrelvereniging sal dien as riglyn.
Sluitingsdatum vir aansoeke: 15 September 2018.
Rig aansoeke aan:
Craig Salzmann 082 828 1659 craigasalzmann@gmail.com
George Whitehead 082 303 4098 george@iwire.co.za
Geborg
