Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

NG Kerk Kareedouw

Die sluitingsdatum vir hierdie vakature is verby en aansoeke word nie meer ingewag nie.

  • Organist/Orrelis
  • Musiekleier/Music leader
  • Pianist/Pianis
  • Guitarist/Kitaarspeler
  • Keyboard/Klawerbord

Die NG Kerk Kareedouw is op soek na ’n musikant/orrelis/te/kitaarspeler/musiekleier.

Pligte sal insluit maar nie beperk wees tot speel van orrel Sondae, troues, begrafnisse en die afrig en saamstel van ’n kerkkoor.

Stuur asb CV en verwysings na ngkberoepe@gmail.com ’n Markverwante salaris word aangebied.

Sal persone pas wat in Jeffreysbaai, Humansdorp, Hankey, Loerie, Patensie en Plettenbergbaai woon.

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top
Your Image Your Image Your Image

Die Kerkbode-toepassing (app) is beskikbaar op jou selfoon. Installeer dit vandag nog.