Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

NG Kerk in SA

Die sluitingsdatum vir hierdie vakature is verby en aansoeke word nie meer ingewag nie.

Kommunikasiebestuurder (Sinode van Wes-Kaapland)
Sluitingsdatum: Donderdag, 8 November 2018, om 12:00.

Die NG Kerk in Suid-Afrika (Sinode van Wes-Kaapland) nooi hiermee geskikte kandidate uit om aansoek te doen om die pos as kommunikasiebestuurder. Die suksesvolle kandidaat moet die waardes en visie van die Sinode van Wes-Kaapland onderskryf, bemark en kommunikeer. ’n Aanvoeling vir die kerklike omgewing, sowel as ondervinding van die NG Kerk se strukture sal die aansoek versterk.

Sluitingsdatum: Donderdag, 8 November 2018, om 12:00.

Besoek asseblief ons webblad by http://bit.ly/Kommunikasiebestuurder vir die volledige advertensie en inligting oor die aansoekproses.

Navrae: Kenny Raats by ngkadmin@kaapkerk.co.za of 082 886 5643 of
Francois Herselman (voorsitter van die Sinodale Taakspan vir Kommunikasie) by fherselman1@telkomsa.net of 081 270 3226.

No data was found
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top
Your Image Your Image Your Image

Die Kerkbode-toepassing (app) is beskikbaar op jou selfoon. Installeer dit vandag nog.