‘Ek ken jou pyn’

Hierdie is 'n lesersbrief.
Die opinies van briefskrywers weerspieël nie noodwendig die standpunte of oortuigings van die Kerkbode-redaksie of die NG Kerk nie.

Dorothy-Anne Howitson van Kimberley skryf per e-pos:

Dit was regtig wonderlik om die artikel oor Julius van der Wat in Kerkbode te lees.

Julius, ek weet presies hoe jy voel oor “hande oplê” of “meer geloof hê” ens. Mense doen dit met my ook en, weet jy, dis gewoonlik wanneer ek bietjie “af” is.  Dan moet ek hard werk om te keer dat ek nie dieper in daai gat val nie. Ek het polio gehad in 1957 en vanaf 1996 Post-Polio-Syndrome (definitely not a walk in the park!). Ek is ’n diaken in die Kimberley Baptist Church en is ook hul Tesourier … En nou praat ek eers Engels:  

I believe with my whole heart that my Heavenly Father allowed me to get polio for His glory and a special blessing for me.  Recently, I have been mulling over something I wish to write:

In Romans 12, we are told to offer our bodies as a living sacrifice, holy and pleasing to God, as this is true worship {Rom 12:1 I plead with you to give your bodies to God because of all He has done for you. Let them be a living and holy sacrifice—the kind He will find acceptable. This is truly the way to worship Him}.

In Psalm 51, God teaches us that our heart / our soul is more important to Him {Ps 51:16-17 You do not desire a sacrifice, or I would offer one. You do not want a burnt offering.  The sacrifice you desire is a broken spirit.  You will not reject a broken and repentant heart, O God.}

Jesus never healed everyone while He was on earth. Disability is not a curse; I believe it is God’s blessing to me, to mould/purify me so that my life will shine to His glory.

So, Julius, dit is wat ek glo en hoe ek lewe (probeer lewe). Mag die Here jou altyd in die holte van Sy hande hou.