Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

NG Gemeente Ficksburg

Die sluitingsdatum vir hierdie vakature is verby en aansoeke word nie meer ingewag nie.

Vakature: Voltydse leraar
Sluitingsdatum: 15 Junie 2019

Aansoeke word deur die NG gemeente Ficksburg ingewag vir ’n voltydse leraarspos.

Gemeenteprofiel:
Ons is ’n plattelandse gemeente in die Oos-Vrystaat met ongeveer 350 betrokke lidmate (belydend en doop). Ficksburg is ’n dinamiese gemeente wat teologies progressief dink.

Leraarsprofiel:
Die ideale leraar beskik oor die volgende kwaliteite:
1. Goeie prediker.
2. Vermoë om jong volwasse lidmate te bedien.
3. Sterk leierseienskappe aan die dag lê.
4. Energiek en teologies progressief.
5. Goeie verhoudings kan handhaaf.

Pligte: Soos onderhandel met die bestuurspan.

Vergoeding en Voordele:
Verkieslik tot vlak 5 van die huidige sinodale skaal onderhandelbaar. Subsidie met eie huisvesting.

Aansoeke:
Aansoekers word versoek om die bestuurspan van ’n elektroniese CV te voorsien (met twee verwysings) en dit te versend na n.g.kerk@telkomsa.net

Diensaanvaarding: So spoedig moontlik soos met bestuurspan onderhandel.

Sluitingsdatum: 15 Junie 2019.

Vir enige navrae kontak: Retha Geldenhuys, 051 933 4959. NG Kerk Ficksburg kerkkantoor. E-pos: n.g.kerk@telkomsa.net

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top