Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

NUUT: Nou kan jy ‘n huldeblyk skryf op Kerkbode.co.za

Ons sien meer en meer voeteverkeer op die In Memoriam-afdeling op ons webwerf. Dié afdeling bevat tans doodsberigte oor gewaardeerde rolspe­lers in die kerkverband, soos die mees onlangse huldeblyk aan prof Jannie du Preez.

“Jannie is op 16 Augustus 1927 in die Suid-Kaap gebore – sy gedenkdiens en begrafnis op Vrydag 16 Augustus om 09:30 by Serenitas-aftree-oord in die Strand, vind dus op sy 92ste verjaarsdag plaas,” het prof Martin Pauw geskryf.

Kerkbode nooi nou ons breër le­sersgehoor uit om self huldeblyke vir hulle geliefdes op ons digitale platform te kom lewer. Die een­vou­dige proses is geskoei op dieselfde stappe wat briefskrywers reeds met sukses volg om briewe vir aanlyn- en koe­rant­publikasie voor te lê en ska­kel omslagtige kor­respondensie per e-pos uit. – Red.

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top