NG gemeente Lutzville

Gebruik jy die Kerkbode app?
Indien wel, kan jy 'n kennisgewing ontvang wanneer 'n nuwe vakature beskikbaar word. Gaan na "verstellings" en aktiveer kennisgewings vir vakatures.
Beskikbaar vir Android en Apple.

Vakature: Orrelis
Sluitingsdatum: 15 Desember 2019


Die orrelis moet sang en musiek tydens die oggenderedienste en ander spesiale geleenthede hanteer. Begeleiding op pyporrel is die vertrekpunt.
Ondervinding met die afrigting van gemeentekore en sanggroepe.
Die geskikte persoon moet beskik oor ’n musiekkwalifikasie met orrel as een van die vakke.

Vereistes: Pligstaat sal saam met vergoeding onderhandel word.

Vergoeding: SAKOV-salarisskale sal as riglyn in onderhandelinge dien.

Sluitingsdatum: 15 Desember 2019.

Navrae: Ds Elmo Evert, sel: 079 510 5800.

Aansoeke: Stuur aansoekbrief en kort CV na: ngklutzville@mylan.co.za

Indiensneming: 3 Februarie 2020.