Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

NG Kerk Groot Marico

Die sluitingsdatum vir hierdie vakature is verby en aansoeke word nie meer ingewag nie.

Vakature: Gemeente verlang ’n leraar vir DRIE jaar termyn
Sluitingsdatum: Donderdag 30 April 2020


Gemeenteprofiel:

Groot Marico is hoofsaaklik ’n plattelandse gemeente geleë in Noordwes en vorm deel van die ring van Zeerust en Sinode Goudland. Die gemeente het 70 belydende en 10 dooplidmate.

Leraarsprofiel:

Leraar moet oor volle ampsbevoegdheid binne die NG Kerk beskik. Moet ook beskik oor eie medies en pensioenfonds.

Posbeskrywing:

Die pos is vir ’n drie jaartermyn en kan met wedersydse instemming verleng word.

Aansoeke:

Stuur ’n CV na ngkmarico@gmail.com

Navrae kan gerig word aan Pieter van Niekerk, Voorsitter Dagbestuur, by 078 517 4208.

Sluitingsdatum: Aansoeke sluit Donderdag 30 April 2020.

Diensaanvaarding: 1 Junie 2020 of so gou moontlik daarna.

Vergoeding: Vergoeding sal tydens onderhoud bespreek word. Dit sluit gratis pastorie en reiskoste in.

Aansoekers en hulle gade moet beskikbaar wees vir onderhoude en preke.


Die kerkraad behou die reg voor om nie ’n aanstelling uit die aansoeke te maak nie.

No data was found
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top
Your Image Your Image Your Image

Die Kerkbode-toepassing (app) is beskikbaar op jou selfoon. Installeer dit vandag nog.