Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

DEGNOS

Die sluitingsdatum vir hierdie vakature is verby en aansoeke word nie meer ingewag nie.

Vakature – Bestuurder DEGNOS
Sluitingsdatum: 30 April 2020


Diens en Getuienis Noordooste streek of te wel DEGNOS is die missionale arm van die NG Kerk Namibië werksaam in die Noordoostelike gedeelte van Namibië. DEGNOS se primêre doel is die ontwikkeling en ondersteuning van plaaslikke gemeentes en die toerusting van gelowiges wat die begeerte het om diensbaar te wees in die koninkryk van die Here.

➢ Die take van die bestuurder sal insluit:

  • Opleier, programontwikkelaar en -fasiliteerder.
  • Mentor vir kerkrade en leraars van San-gemeentes.
  • Aktiveerder vir dissipelskapdoeleindes.
  • Skakelbeampte om die werksaamhede van DEGNOS bekend te stel aan die breër publiek.
  • Strategiese bestuur van DEGNOS.
  • Kantooradministrasie en fondswerwing.

➢ Die idiale kandidaat sal oor die volgende eienskappe beskik.

  • Dissipel van die Here Jesus Christus.
  • Goeie komunikeerder met die vermoë om met alle belanghebbendes op ’n doeltreffende manier te komunikeer.
  • Passievolle opleier.
  • Gawe om lief te hê met oorgawe in alle omstandighede oor alle grense heen.
  • Strategiese leier wat die organisasie kan lei op die pad wat die Here uitwys.

➢ Kwalifikasies en ondervindingvereistes

  • NQF vlak 6 (3 jaar-diploma of graad).
  • Gereformeerde teologiese opleiding.
  • Aktiewe betrokkenheid in kruiskulturele dissipelskapprogramme.
  • Aktiewe betrokkenheid in opleiding.
  • Ondervinding in kantooradministrasie, finansiële bestuur en kerkbestuur.
  • Ondervinding in mentorskap.
  • Ondervinding in leierskap met veral fokus op langer termynstrategie.

➢ Sluitingsdatum: 30 April 2020.

Belangstellendes kan hulle CV tesame met ’n bekendstellings brief rig aan:
Die Beheerraad – DEGNOS en dit e-pos aan: hffuls@gmail.com

No data was found
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top
Your Image Your Image Your Image

Die Kerkbode-toepassing (app) is beskikbaar op jou selfoon. Installeer dit vandag nog.