Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Nasionale biddag: Regstreekse uitsending Sondag 18:30

Skakel gerus Sondagaand 31 Mei om 18:30 in vir ’n regstreekse web-uitsending van ’n spesiale erediens vir die nasionale biddag in die tyd van COVID-19. ds Nelis Janse van Rensburg sal die liturgie lei met insetsels van die ander streeksinodes, berig die Kaapkerk-nuusdiens. 

 

 

No data was found
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top