Die sluitingsdatum vir hierdie vakature is verby en aansoeke word nie meer ingewag nie.
Vakature: Drie jaar vastetermyn
Aansoeke sluit op 31 Augustus 2020
GEMEENTEPROFIEL
- Die NG gemeente Villiers is ’n plattelandse gemeente in die Noordoos-Vrystaat.
- Die gemeente bestaan uit 200 lidmate, waarvan 40 dooplidmate is.
- Die gemeente werk goed saam met die NGKA in Qalabotjha.
- Die erediens vorm die hart van die gemeente se aktiwiteite .
- Die gemeentevisie is: Bring bymekaar in Sy Koninkryk wat bymekaar hoort.
LERAARSPROFIEL EN AMPSPLIGTE
Sien uitgebreide advertensie in KERKNUUS en VRYPOS.
VERGOEDINGSPAKKET
- Die vergoedingspakket is met kandidate onderhandelbaar, met skaal 5 van die sinodale traktement as maksimum.
- Indien dit tot voordeel van beide partye strek, en binne die vermoë van die gemeente is, kan die termyn verleng word. Tentmakers kan ook aansoek doen.
AANSOEKE
- Per e-pos met minstens drie resente referente na: ngkvilliers@vodamail.co.za of org@dupdrie.com
- Vir meer inligting skakel Org du Plessis (082 784 0167), TJ Lessing
(079 202 1251) en konsulent, ds J T Kemp (072 425 8537). - Aansoeke sluit op 31 Augustus 2020.
- Diensaanvaarding 1 Jan 2021, onderhewig aan die inperkingmaatreëls.
- Kandidate moet beskikbaar wees vir onderhoude en preekbeurt.
Geborg
