Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

NG Kerk Graafwater

Die sluitingsdatum vir hierdie vakature is verby en aansoeke word nie meer ingewag nie.

Voltydse vastetermynpos vir drie jaar
Sluitingsdatum: 20 November 2020


Die kerkraad van die NG Kerk Graafwater stel die vakature bekend nadat biddend en versigtig oorweeg is wat in die beste belang van die versorging en uitbou van die gemeente is en wat volgens die finansies haalbaar is.

GEMEENTEPROFIEL:

Graafwater is ’n plattelandse gemeente in die Sandveld (Weskus, 30 km vanaf Lambertsbaai). Daar is ’n goeie verspreiding van lidmate oor die hele ouderdomspektrum met die meerderheid seniors.

LERAARSPROFIEL:

Die nakom van alle ampspligte volgens Artikel 9 van die Kerkorde.
Ons nooi graag iemand wat vir al ons lidmate ’n herder en leraar sal wees en geroepe voel om ons met deernis en liefde te inspireer tot ware dissipelskap sodat ons in alles God se wil sal soek, ken en doen.

VERGOEDING: Sal onderhandel word binne sinodale riglyne. Ruim pastorie beskikbaar.

AANSOEKE:

Belangstellendes word uitgenooi om ’n volledige CV asook kontakbesonderhede van drie referente te stuur aan die skriba by: ngkgraaf@gmail.com
Kandidate moet beskikbaar wees vir ’n onderhoud.

SLUITINGSDATUM: 20 November 2020.

NAVRAE:

Henriëtte Engelbrecht, skriba: Maandag, Woensdag en Vrydag 08:00-13:00 (027 470 0076)
Hannelie Engelbrecht, 084 508 1801
Ds Andriaan Haasbroek, Lambertsbaai (konsulent) 027 432 1021

DIENSAANVAARDING: 15 Januarie 2021.


Die kerkraad behou die reg voor om nie noodwendig ’n aanstelling uit die aansoeke te maak nie.

No data was found
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top
Your Image Your Image Your Image

Die Kerkbode-toepassing (app) is beskikbaar op jou selfoon. Installeer dit vandag nog.