Die sluitingsdatum vir hierdie vakature is verby en aansoeke word nie meer ingewag nie.
Pastorale hulp (Ouderling)
Sluitingsdatum: 20 Desember 2020
Aansoeke van afgetrede NG leraars, word ingewag vir die vakante pos, (een jaar-aanstelling, met verlengingsmoontlikheid).
Sluitingsdatum: 20 Desember 2020.
Diensaanvaarding: 1 Januarie 2021, of so spoedig moontlik.
E-pos aansoeke aan:
Di André Smit – Moedergemeente, (awsmit@telkomsa.net) 082 578 4700 of
Arno Kotze – Oos-gemeente, (kotze.ca@gmail.com)
Geborg
