Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

NG Gemeentes Weenen en Estcourt / Mooirivier

Die sluitingsdatum vir hierdie vakature is verby en aansoeke word nie meer ingewag nie.

Vaste Leraarspos
Sluitingsdatum: Maandag 31 Mei 2021


Hierdie plattelandse gemeente het 156 belydende en 37 dooplidmate in Estcourt, wat Mooirivier en Weenen insluit.

LERAARSPROFIEL:

Die volgende vereistes is van besondere belang met die oog op ’n beroep:

  • Die posbeskrywing sluit die primêre funksies van die predikant in – soos omskryf in Artikel 9 van die Kerkorde.
  • Sondae eredienste by Estcourt /Mooirivier een week en volgende week te Weenen.
  • Die vermoë hê om tradisionele en charismatiese strome mense bymekaar te bring.
  • Die diversiteit van twee gemeentes te kan lees en met sensitiwiteit daarvolgens hanteer.
  • Leersuiwerend in alle fasette van gemeentewerk en persoonlike opbou van die gemeente.
  • Kontak deur middel van bybelstudies, huisbesoek en pastorale besoek, Estcourt, Mooirivier en Weenen.
  • Troues en begrafnisse hanteer soos van tyd tot tyd benodig word.
  • Die persoon moet betrokke wees by gemeentes-organisering en funksies.

POSBESKRYWING: Hierdie is ’n permanemte pos.

VERGOEDINGSPAKKET: R35 000,00. Onderhandelbaar, afhangend van ondervinding

ONDERVINDING: Ondervinding in vorige gemeente bediening sal wenslik wees.

AANSOEKE: Stuur asseblief u aansoek en CV, met twee referente aan: E-pos: chari@nmreng.co.za

NAVRAE: Chari sel: 082 871 0123.

SLUITINGSDATUM: Maandag 31 Mei 2021.

Die kerkraad behou die reg voor om nie ’n aanstelling uit enige van die aansoeke te maak nie.

No data was found
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top
Your Image Your Image Your Image

Die Kerkbode-toepassing (app) is beskikbaar op jou selfoon. Installeer dit vandag nog.