Kerkbode

Kopiereg Ā© Kerkbode 2026

NG Kerk Oudtshoorn-Moedergemeente

Die sluitingsdatum vir hierdie vakature is verby en aansoeke word nie meer ingewag nie.

Voltydse leraarspos
Sluitingsdatum: 6 Augustus 2021 om 12:00


In biddende afhanklikheid van die Here, stel die kerkraad die pos bekend en nooi slegs gelegitimeerde predikante in die NG Kerk, wat oor bedieningsbevoegdheid beskik, om hul CV’s beskikbaar te stel.

GEMEENTEPROFIEL – DOLERENDE GEMEENTE – VISIE: LIEFDE LEEF

Die gemeente bestaan uit ongeveer 775 belydende en 166 dooplidmate.
Familiegevoel, meelewende omgee-gemeente.

LERAARSPROFIEL:

  • Toegewyde Bybelstudent en Skrifgetroue prediker (getrou aan die belydenis van die kerk).
  • Afwisseling in liturgie binne raamwerk van gereformeerde tradisie.
  • Pastor wat passievol is oor lidmate van alle ouderdomme en sensitief is teenoor gemeentekultuur.
  • Entoesiasties oor pastorale en informele besoeke aan huis van lidmate.
  • Strewe na voortdurende geestelike groei en persoonlike ontwikkeling.
  • Uitvoering met ywer en toewyding van ampspligte soos omskryf in artikel 9 van Kerkorde.

VERGOEDINGSPAKKET:

  • Volgens sinodale riglyne.
  • Behuising onderhandelbaar.

AANSOEKE EN NAVRAE:

’n Volledige CV wat die volgende insluit: gawes, visie en erediensbenadering. Verstrek die name en kontakbesonderhede van drie referente. Opsioneel: ’n bekendstellingsvideo.
Stuur aan Pre-Advies voorsitter, Louise de Wet, e-pos: dvkngoud@gmail.com

SLUITINGSDATUM VIR AANSOEKE: 6 Augustus 2021 om 12:00.

DATUM VAN DIENSAANVAARDING: DV 1 Februarie 2022.

Die kerkraad behou hom die reg voor om, sonder opgaaf van redes, geen aanstelling te maak nie.

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wĆŖreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top
Your Image Your Image Your Image

Die Kerkbode-toepassing (app) is beskikbaar op jou selfoon. Installeer dit vandag nog.